Jaarboeke

Grieks 110


 
Modulekode GRK 110
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Griekse grammatika (1) Basiese kenmerke van Hellenistiese Grieks: die skryftekens en uitspraak, die Griekse werkwoord- en naamwoordsisteme, vervoeging en verbuiging, basiese sinsbou en woordeskat. Oefening geskied aan die hand van aangepaste passasies uit die Griekse Nuwe Testament. Deurlopende evaluering sluit klastoetse en tuiswerk-opdragte in. Griekse grammatika (2) Verdere studie van die werkwoord- en naamwoordsisteme van Hellenistiese Grieks, uitbreiding van die basiese woordeskat, asook analise van saamgestelde sinne. Aangepaste passasies uit die Nuwe Testament vorm die basis van die praktiese oefening in akademiese geletterdheid.
Modulekrediete 12.00
Diensmodules Fakulteit Teologie
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Antieke Tale en Kulture
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences