Jaarboeke

Ruimtelike statistiek en geodesie 704


 
Modulekode GIS 704
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud

Ruimtelike kleinste kwadrate regressie, oppervlakinterpolasie deur die gebruik van kleinste kwadrate en koordinaattransformasies. Onderwerpe en Geodesie: Ruimtelik gebaseerde meetstelsels, seevlak metings, bepaling van die geoid, aardas orientasie en aarddinamika.

Modulekrediete 15.00
Voorvereistes GMC 310 en GIS 320 of ekwivalent
Kontaktyd 28 kontakure per semester
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Geografie, Geoinf en Meteor
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences