Jaarboeke

Bedrogondersoek 703


 
Modulekode FRA 703
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module fokus op ondersoekmetodes en -tegnieke wat die bedrogondersoeker kan gebruik in die ondersoek na bedrog en korrupsie.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1.5 dae lesings
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Ouditkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences