Jaarboeke

Duitse stilistiek 751


 
Modulekode DTS 751
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Grondbeginsels van praktiese stilistiek. Skryf en spreekregisters: teorie en toepassing; tendense in hedendaagse Duits.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 besprekingsklas per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Moderne Europese Tale
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences