Jaarboeke

Bewegingsteater 705


 
Modulekode DRA 705
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud In hierdie module word geselekteerde pedagogiese benaderinge ondersoek wat verband hou met bewegingsopleiding en choreografie. Studente teoretiseer maniere waarop bewegingsoptredes gekonstrueer, gelees en aangebied kan word, ten einde hulle werk te kontekstualiseer binne bestaande paradigmas en om diskoers rondom hulle eie kreatiewe werk te bevorder.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences