Jaarboeke

Regie en teaterskepping 703


 
Modulekode DRA 703
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module kontekstualiseer en ondersoek die rol van die regisseur in kontemporêre teater. Hierdie ondersoek sluit kritiese ontleding in van die bydrae van geselekteerde regisseurs tot teater en bied geleentheid vir studente om hul eie teoretiese en praktiese benadering tot regie te ontwikkel.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week, 2 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences