Jaarboeke

Optredestudies 702


 
Modulekode DRA 702
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module ondersoek die teoretiese en praktiese komponente van verskillende benaderings tot optrede in geselekteerde teater- en mediakontekste. Die module ondersoek gehoor/akteurverhoudings met die doel om aanvaarde modelle te bevraagteken, ten einde innoverende maniere te bevorder waarop optredes gekonseptualiseer en aangebied kan word.
Modulekrediete 45.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 4 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences