Jaarboeke

Uitgebreide navorsingsverslag 771


 
Modulekode DFK 771
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Hierdie module konsolideer en brei uit op teoretiese en metodologiese optrede-paradigmas waarmee op voorgraadse vlak kennis gemaak is, ten einde die student in staat te stel om navorsingsvoorlegging te ontwikkel. Aan die hand van voortgesette proses van dialoog met die fasiliteerder doen die student navorsing en skryf oorspronklike, omvattende navorsingsverslag wat voldoen aan die vereistes vir gepubliseerde artikel.
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Drama
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences