Jaarboeke

Verhandeling en kreatiewe produksie 859


 
Modulekode BKS 859
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud

‘n Solo uitstalling van kreatiewe werk wat ‘n relevante navosingstema/idee ondersoek en betekenisvol en toepaslik binne kontemporêre diskoerse afgebaken is, asook ‘n verhandeling van beperkte omvang wat as a konteksdokument en ‘n katalogus vir die uitstalling dien. Die kreatiewe werk en die verhandeling moet konseptueel verbind en geïntegreer wees.

Modulekrediete 180.00
Voorvereistes 'n Vierjarige graad in Beeldende Kunste of 'n gelykstaande kwalifikasie (met goedkeuring van die Senaat) met 'n gemiddelde van minstens 65%
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Visuele Kunste
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences