Jaarboeke

Afrikaanse taalkunde (1) 856


 
Modulekode AFR 856
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Capita selecta uit: Afrikaanse historiese taalkunde ‘n Teoretiese oorsig van taalverandering in die algemeen en meer spesifiek toegepas op die ontwikkeling van Afrikaans. Spesiale aandag word ook gewy aan standaardisering en die konstruksie van identiteit. Aspekte van die Afrikaanse grammatika ‘n Verskeidenheid aspekte van die Afrikaanse grammatiese sisteem word behandel. Spesiale aandag sal gewy word aan sintaktiese en morfologiese kwessies. Onderrig van die Afrikaanse taalkunde Die teorie van tweedetaalonderrig, kwessies rakende die onderrig van Afrikaans as huistaal en as addisionele taal, kritiese oorsig van die nasionale kurrikulumbeskrywings rakende taalstudie, taalkundige grondslae van die huidige skoolkurrikulum.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 seminaar per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences