Jaarboeke

Afrikaanse taalkunde (2) 860


 
Modulekode AFR 860
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Die Afrikaanse semantiek, leksikale semantiek en leksikologie ‘n Grondige oorsig word gegee oor die ontwikkeling van die onderskeie vakgebiede. Taal, betekenis en konteks word in samehang beskou. Die kognitiewe semantiek word in besondere behandel. Kwessies eie aan Afrikaanse taalverskynsels en woordeskat word aangeraak.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 1 lesing per week
Onderrigtaal Module word in Afrikaans aangebied
Akademiese organisasie Afrikaans
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2021. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences