Welkom by die Fakulteit Geesteswetenskappe
Die Fakulteit Geesteswetenskappe is een van die oudste en mees gerespekteerde Geesteswetenskappe fakulteite in Suid-Afrika. Die Fakulteit is meer 100 jaar gelede gestig en het 'n lang tradisie van en uitgebreide ervaring in die verskaffing van voor-en nagraadse programme in 'n wye verskeidenheid van dissiplines in die tale, kunste en die sosiale wetenskappe.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App