Jaarboeke

Omgewingshulpbronevaluasie en -bestuur 450


 
Modulekode WDE 450
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Bepaling van veldtoestand en weidingskapasiteit op die basis van 'n botaniese samestelling, weidingsgradiente, spesievoorkeur en benuttingswaarde. Evaluering van grasse/voergewasse in terme van omgewingsaanpassing, aanvaarbaarheid en aanpassing by 'n benuttingstelsel en die bestuursbehoeftes van 'n geïntergreerde produksiestelsel.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, Prakties tweeweekliks
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Plant- en Grondwetenskappe
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences