Jaarboeke

Voedselhandelswarevoorstelling 427


 
Modulekode VDS 427
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Aspekte van voedsel kleinhandel met betrekking tot die spesifieke voorstelling en algemene winkel uitleg van voedsel produkte. Praktiese toepassing van die beginsels van visuele produk voorstelling van voedsel in die voedsel kleinhandel en breër voedsel industrie.
Modulekrediete 17.00
Voorvereistes VDS 417
Kontaktyd 1 praktiese sessies per week, 1 lesing per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences