Jaarboeke

Verbruikersvoedselnavorsing 310


 
Modulekode VDS 310
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Beplanning, uitvoering en rapportering van verbruikersvoedselnavorsing. Voedselpreservering en -evalueringstegnieke. Voedseleksperimente met nadruk op die funksie van bestanddele en standaardbereidingsmetodes. Toepassing van eksperimentele metodes wat die chemiese en fisiese reaksies van voedsel ten opsigte van verskillende hanterings-, bereidings- en preserveringstegnieke illustreer. Kwaliteitevaluering van voedselprodukte. Kwaliteit - en verbruikersgerigte sintuiglike evaluering van voedselprodukte.
Modulekrediete 21.00
Voorvereistes VDS 221
Kontaktyd 3 lesings per week, 1 ppraktiese sessie per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Verbruikerswetenskap
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences