Modulekode | CMY 282 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Teorie: Klassieke chemiese termodinamika, gasse, eerste en tweede wet en toepassings, fisiese veranderinge van suiwer stowwe en eenvoudige mengsels. Fasereël: Chemiese reaksies, chemiese kinetika, reaksietempo's. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Diensmodules | Fakulteit Opvoedkunde |
Voorvereistes | CMY 117 en CMY 127 |
Kontaktyd | 1 tutoriaal per week, 2 praktiese sessies per week, 4 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Chemie |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App