Modulekode | ENV 810 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Omgewingsfilosofie en etiek. Omgewingsekologie, omgewing, gemeenskap en ontwikkeling, omgewingsekonomie, kritiese hulpbronbestuur. Waterbenutting, lug-kwaliteitsbeheer, beplanning van landbenutting. Kenmerke van grond. Beplanning van biodiversiteit. Determinisme versus ko-evolusionêre omgewingsraamwerke. Navorsings-metodologie en -praktyk. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 5 besprekingsklasse per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Dierkunde en Entomologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App