Modulekode | VPT 360 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Gespesialiseerde kliniese verpleegstelsels. Die meer gevorderde verpleegpraktykstelsels in een van die volgende kliniese verpleegspesialiseringsrigtings: kritiekesorg, noodverpleegkunde, verloskundige verpleegkunde, neonatale verpleegkunde, teaterverpleegkunde of kinderverpleegkunde. Kontemporêre vraagstukke en tendense. |
Modulekrediete | 35.00 |
Programme | |
Voorvereistes | VPT 260 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App