Jaarboeke

Verplegingsbestuur 250


 
Modulekode VPB 250
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die verplegingsbestuurder se verantwoordelikhede ten opsigte van die voorsiening en aanwending van verpleegpersoneel.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes VPB 110,VPB 120
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences