Modulekode | VOW 110 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Ontwikkeling van verplegingsonderwys. Historiese ontwikkeling van verplegingsonderwys. Filosofiese aspekte en die funksionering van verpleegskole. Onlangse verwikkelinge in die verplegingsonderwys. Uitkomsgebaseerde onderwys (UGO). Kurrikulumontwikkeling. Kurrikulumbou. Korrelasie tussen teorie en praktyk. Die leerproses en die aktiewe betrokkenheid van die leerder. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week, 1 ander kontak per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App