Modulekode | TBW 371 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die doel van hierdie module is: • Fasilitering vir begrip van tegnologiebestuur en instandhouding • Vaslegging van kennis/vaardigheid in terme van administratiewe bestuur en skedulering in ‘n tandheelkundige praktyk • Fasilitering vir begrip vir kliëntbehoeftes en aanvraag • Vaslegging van kennis/vaardigheid ten opsigte van interne bemarking in die tandheelkundige praktyk • Fasilitering van beroepsbestuur • Fasilitering van begrip vir werknemer se regte in terme van die arbeidswetgewing • Fasilitering vir begrip vir die mondhigiënis se rol in die bestuur van ‘n tandheelkundige praktyk • Fasilitering van die bestuur van ‘n primêre voorkomende behandelingsplan • Voorsiening van primêre voorkomende behandeling in samewerking met BChD studente |
Modulekrediete | 3.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ODO 271, OFC 271, RAD 271, PDL 271, ORD 271, GAP 271, VKM 271, TBW 271 |
Kontaktyd | 1 lesing per week, 1 ander per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Tandheelkundige Bestuurswetens |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App