Modulekode | NUR 452 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verloskunde: Hoërisiko puerperium en die hoërisiko neonaat. Hoërisiko nageboortesorg. Kenmerke en behoeftes van die neonaat. Verpleegsorgbeginsels van gesonde en siek, of hoërisiko neonate. Omvattende verpleging van neonate met spesifieke probleme. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 18.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 351,NUR 352,NUR 353,NUR 354,DNP 351,DNP 352,DNP 353,DNP 354,NPE 361,NPE 362 |
Kontaktyd | 4 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App