Modulekode | NUR 255 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Beginsels, perspektiewe, eties-wetlike oorweging en wetgewing verwant aan geïntegreerde gesondheidsorg, tradisionele genesing in Afrika, genesingsmodaliteite verwant aan natuurlike en alternatiewe terapieë, voedings- en medisinale belang van inheemse plante. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App