Modulekode | NUR 253 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Mediese verpleegkunde. Omvattende mediese verpleging van pasiënte met algemene gesondheidsprobleme wat verband hou met die respiratoriese, neurologiese, verterings-, renale, endokriene en kardiovaskulêre stelsel, akute vergiftiging, kanker en hematologiese probleme (anemie en leukemie) en metaboliese versteurings. Sirkulatoriese versteurings en edeemformasie. Oorsig van hipersensitiewe reaksies en outo-immuuntoestande. Voorbeelde uit die kliniese verpleegpraktyk. Toepaslike beramingsvaardighede. Toegepaste mensvoeding. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,DNP 151,DNP 152,DNP 153,DNP 154,NPE 161,NPE 162,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App