Modulekode | NUR 252 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Chirurgiese Verpleegkunde. Omvattende peri-operatiewe verpleging van pasiënte met algemene chirurgiese gesondheidsprobleme of beserings wat verband hou met die muskuloskeletale, neurologiese, gastro-intestinale, respiratoriese stelsel, die oog en reproduktiewe gesondheid. Toepaslike beramingsvaardighede. Sagteweefselbeserings, chirurgiese wonde en wondsorgtegnieke: wonde en wondherstel, toepaslike beramingsvaardighede, aseptiese wondsorgprosedures (beginsels en tegnieke), moderne wondsorgprodukte en bewysgebaseerde praktyk, traumatiese wonde (insluitend brandwondtrauma) en chroniese wonde. Toegepaste mensvoeding. Inflammasie, infeksie en nekrose. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,DNP 151,DNP 152,DNP 153,DNP 154,NPE 161,NPE 162,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 2 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App