Modulekode | NUR 251 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot medies-chirurgiese en traumaverpleegkunde. Die mediese en chirurgiese benadering tot gesondheidsorg. Akute versus chroniese siekte. Die invloed van siekte en hospitalisasie op die volwasse gesondheidsdiensverbruiker. Aspekte van professionele praktyk. Toepaslike beramingsvaardighede. Aspekte van traumaverpleging. Toegepaste mensvoeding. Intrinsieke en ekstrinsieke oorsake van siekte. Sellulêre stressors, aanpassingsprosesse, abnormale sellulêre groei, selbeskadiging, herstel en afsterwe van selle. Neoplasie en tumorpatologie. Algemene versteurings van homeostase. Inleiding tot genetika en verworwe siektes. Aspekte van mediese noodverpleegkunde. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 11.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FSG 161,FSG 162,NPE 161,NPE 162,NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,DNP 151,DNP 152,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App