Modulekode | NPE 361 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | LW: NPE 361- assessering vir semesterpunt: : Algemene verpleegkunde 60% verloskunde 20% en psigiatrie 20%. Finale assessering: Algemene verpleegkunde 30% verloskunde 20% psigiatrie 20% gemeenskap 30%. Kliniese leerervarings en laboratoriumwerk: hierdie modules bestaan uit 300 ure verpligte kliniese praktyk- en laboratoriumwerk elk (per semester). Studente sal hierdie modules in gespesifiseerde gesondheidsorgeenhede voltooi. LW: Slegs gekeurde BCur-studente mag vir hierdie module registreer. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | NUR 251,NUR 252,NUR 253,NUR 254,DNP 251,DNP 252,DNP 253,DNP 254,NPE 261,NPE 262 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App