Jaarboeke

Mediese voedingterapie 411


 
Modulekode MNX 411
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Die rol van dieet en voeding in die etiologie en behandeling van siektes van die gastro-intestinale kanaal en verwante organe; metaboliese afwykings en jig; siektes van neurologiese oorsprong; prematuriteit en pediatriese siektetoestande. Voedingsorg van die pasiënt met fisiologiese trauma en kanker. Nutriëntmedikament-interverwantskappe. Toepaslike praktiese opdragte en gevallestudies ter inoefening van die voedingsorgproses.
Modulekrediete 35.00
Voorvereistes Vierdejaarstatus
Kontaktyd 6 lesings per week, 3 besprekingsklasse per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Mensvoeding
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences