Jaarboeke

Gemeenskapsverpleegkunde 300


 
Modulekode GVP 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud Toepassing van toepaslike verpleegteorieë. Gehalteversekering. Verpleegsorgbeplanning en toepaslike tussentredes in individuele, groeps-, gesins- en gemeenskapsverband. Gesinsorg.
Modulekrediete 44.00
Voorvereistes GVP 250,GVP 260
Kontaktyd 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Verpleegkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences