Modulekode | GVP 300 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Toepassing van toepaslike verpleegteorieë. Gehalteversekering. Verpleegsorgbeplanning en toepaslike tussentredes in individuele, groeps-, gesins- en gemeenskapsverband. Gesinsorg. |
Modulekrediete | 44.00 |
Programme | |
Voorvereistes | GVP 250,GVP 260 |
Kontaktyd | 2 besprekingsklasse per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App