Modulekode | GNK 586 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Basiese inleiding tot die onderliggende grondbeginsels van die teorie en praktyk van anestesiologie toepaslik vir die generalis. Leergeleenthede behels praktiese inwoning (voor Blok 18), formele interaktiewe lesings, werkswinkels en gevallestudies (tydens Blok 18). |
Modulekrediete | 13.00 |
Programme | |
Voorvereistes | BOK 480,BOK 482,GNK 481,GNK 483,GNK 484,GNK 485,GNK 486,GNK 487,GNK 385,SMO 411 |
Kontaktyd | 1 praktiese sessie per week, 8 lesings per week, 1 besprekingsklas per week |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Anestesiologie |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App