Jaarboeke

Fisioterapie kliniese praktyk 304


 
Modulekode FTP 304
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Gesondheidswetenskappe
Module-inhoud

Omvattende kliniese hantering van pasiënte met aanmeldbare en nie-aanmeldbare siekte en ander toestande, pasiënte met ‘n aantasting of gestremdheid as gevolg van die impak van fisiese/ekonomiese/politiese en psigo-sosiale omgewing op gesondheid en welstand, gesondheidsbevordering, en ontwikkeling van sportwetenskap. Omvattende kliniese hantering word toegepas waar relevant, in kindergesondheid (Pediatrie), adolessensie, gesondheid en siekte in die middeljare, in volwasse gesondheid en in geriatrie, leefstylsiektes, chroniese siekte, impak van HIV op gestremdhied, slagoffers van trauma en/of geestelike gesondheidstoestande.

Modulekrediete 45.00
Voorvereistes FSG 251, FSG 252, FSG 261, FSG 262, ANP 210, GMB 252, GMB 253, FTP 231, FTP 241, POL 251
Kontaktyd 3 lesings per week, Gemeenskapsbetrokkenheid, 2 praktiese sessies per week, 1 besprekingsklas per week, 2 webgebaseerde periodes per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Fisioterapie
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences