Modulekode | FAR 380 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Kliniese farmakoterapie insluitende indikasies, kontra-indikasies, newe-effekte en interaksies van medikasie wat algemeen voorgeskryf word in Suid-Afrika. Rasionele voorskrifgebruike en beoordeling van voorskrifte. |
Modulekrediete | 4.00 |
Programme | |
Voorvereistes | FAR 280 |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Farmakologie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App