Modulekode | DNP 253 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Verpleegterapeutiese gesprekke, groepterapie en omvattende sorg. Individuele terapie: Fasilitatiewe kommunikasie en die een-tot-een verhouding. Groep: Die groepsproses, groepsdinamiek, leierskap en leierskapsfunksies en toepaslike beramingsvaardighede. Geestesgesondheidsonderrig. Terapeutiese omgewing. LW: Slegs vir gekeurde BCur-studente. |
Modulekrediete | 9.00 |
Programme | |
Voorvereistes | ANA 151,ANA 152,ANA 161,ANA 162,FSG 161,FSG 162,NUR 151,NUR 152,NUR 153,NUR 154,CIL 111 en 121 of AIM 101 of AIM 111 en 121 EOT 110 en 120 of ELH 121 en 122 |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Verpleegkunde |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App