Modulekode | EOH 771 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Die module behels ? dieptestudie van omgewings- en beroepshigiënemeettegnieke. Die fokus van die module is die teroretiese beginsels en die praktiese toepassing van die meettegnieke wat gebruik word tydens die uitvoering van omgewings- en beroepshigiëne-opnames. Relevante standaarde en riglyne om wetlike voldoening te bepaal, word ook aangespreek. Studente moet ook praktiese kursuswerk in die lugkwaliteitslaboratorium of by ’n goedgekeurde beroepshigiënelaboratorium voltooi, ten einde bevoegdheid in beroepshigiënetoerusting, en die berekenings en interpretasie van beroepshigiëne-opnameresultate te kan verwerf. Studente moet ook ’n bevoegdheidstoets na voltooiing van alle praktiese kursuswerk aflê. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Skool vir GSOH |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App