Modulekode | GTB 802 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | (a) Inleiding tot volkereg en streeksreg: teorie en bronne (b) Ekonomiese geletterdheid en basiese besigheidsbestuursvaardighede (c) Internasionale finansiële instellings en leningstransaksies (d) Belegging en handel in Afrika: bilaterale en multilaterale perspektiewe (e) Europese Unie-reg (f) Finansiëledienste- en effekteregulering (g) Internasionale besigheidstransaksies (h) Belegging en verkryging |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App