Jaarboeke

Gevorderde internasionale handelsreg 802


 
Modulekode GIH 802
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Regsgeleerdheid
Module-inhoud (a) Regulering van internasionale handel – die WHO (b) Intellektuelegoederereg en oordrag van tegnologie (c) Handel, omgewing, menseregte en arbeid (d) Landbou (e) Dienste (f) Handelsfasilitering (g) Besondere reëlings ten opsigte van streke (h) Industriële produkte (NAMA) (i) Geskilbeslegting (j) Handelsremedies (k) Onderhandeling in handelsverkeer
Modulekrediete 30.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 2 lesings per week
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sentrum vir Menseregte
Aanbiedingstydperk Semester 1 of Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences