Modulekode | DIA 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Regsgeleerdheid |
Module-inhoud | Hierdie module ondersoek die aard van die staat en probleme van staatsbou en grondwetlike verandering in Afrika; verskaf ‘n inleiding tot staatsregtelike konsepte soos skeiding van magte, federalisme en desentralisasie en die toepassing daarvan in Afrika; en ondersoek die oorsake en regstelling van konflik in Afrika. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Sentrum vir Menseregte |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App