Modulekode | MKT 200 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote - vereis departementele keuring Modulasie met enige toonsoortverhouding, algemene chromatiese akkoorde, komplekse akkoordstrukture, kontrapuntale tegnieke in ’n driestemmige tekstuur, rondovorm, sonatevorm, kanon en fuga. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MKT 100 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Musiek |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App