Modulekode | CCZ 100 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Om voornemende onderwysers, wat geen kennis van ‘n Afrikataal het nie, met ‘n basiese kommunikatiewe vaardigheid in IsiZulu toe te rus. Suksesvolle voltooiing van hierdie module sal onderwysers in staat stel om verbaal en nie-verbaal effektief in ‘n veeltalige klaskamer te kommunikeer. |
Modulekrediete | 12.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 2 lesings per week |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App