Modulekode | TRL 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Inleiding tot fundamentele teorieë oor literêre vertaling: (vergelykende) analise van gepubliseerde vertalings (bronteks in verhouding tot doelteks, asook meerder vertalings van dieselfde bronteks); strategieë vir literêre vertaling; bronteksontleding; aspekte van register en kultuur; praktiese vertaling (korter prosatekste, asook toepaslike kinderliteratuur). |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App