Modulekode | NDE 751 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Analise van die basiese kenmerke en struktuur van die verskillende literêre genres in isiNdebele: digkuns (tradisioneel en modern), kortverhale, novelles en dramas. |
Modulekrediete | 20.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 1 lesing per week |
Onderrigtaal | Module word in IsiNdebele aangebied |
Akademiese organisasie | Afrikatale |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 of Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App