Modulekode | IOW 801 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingsgedrewe ontwerpprojek wat 'n navorsingstema of -area ondersoek wat betekenisvol en toepaslik afgebaken is binne huidige ontwerpdiskoers en -praktyk, ondersteun deur toepaslike dokumentasie wat as teoretiese konteksdokument en rasionaal dien. Die projek en dokument moet konseptueel en teoreties verband hou en geintegreer wees. |
Modulekrediete | 180.00 |
Programme | |
Voorvereistes | 'n Vierjarige graad in Inligtingsontwerp of gelykstaande kwalifikasie (met Senaatsgoedkeuring) met 'n gemiddelde van ten minste 65% |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Visuele Kunste |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App