Code | Faculty |
---|---|
01252133 | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Credits | Duration |
---|---|
Duur van studie: 1 jaar | Totale krediete: 180 |
Prof KM Tönsing [email protected] | +27 (0)124204729 |
Minimum krediete: 180
Module-inhoud:
‘n Verhandeling, gebaseer op onafhanklike navorsing, oor 'n onderwerp wat verband hou met die veld van aanvullende en alternatiewe kommunikasie soos gekies in oorleg met die studieleier. Die verhandeling moet gebaseer wees op 'n goedgekeurde navorsingsvoorstel en etiekklaring. Daar sal van kandidate verwag word om van rekenaarprogramme vir data-analise en verslagskrywing gebruik te maak.
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App