Modulekode | OBS 995 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe |
Module-inhoud | Die kandidaat sal sy/haar navorsing onder leiding van sy/haar promotor doen en die proefskrif indien wanneer dit voldoen aan die Universiteit se regulasies. 'n Openbare verdediging van die navorsing en ‘n artikel vir publikasie is deel van die voorvereistes vir die voltooiing van die graad. Die navorsingskomponent (proefskrif en konsepartikel vir publisering) sal 100% bydra tot die vereistes vir die graad. |
Modulekrediete | 360.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Ondernemingsbestuur |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2023. All rights reserved.
COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal
To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]
Get Social With Us
Download the UP Mobile App