Jaarboeke

Gesinsgeoriënteerde intervensie 804


 
Modulekode OUB 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Diversiteit in gesinsfunksionering; gesinslewensiklus en ontwikkeling; parameters vir gesinsfunksionering; gesinsveerkragtigheidsmodelle vir die analise van gesinsfunksionering. Analise van besondere gesinsituasies, gesinsgeoriënteerdeintervensie ten opsigte van elkeen van hierdie aspekte as die sentrale tema.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2022. All rights reserved.

COVID-19 Corona Virus South African Resource Portal

To contact the University during the COVID-19 lockdown, please send an email to [email protected]

Click here for frequently asked questions for first year UP students

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences