Modulekode | NMQ 745 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
Module-inhoud | Die aard van onderwyskundige navorsing: navorsingskonteks, wetenskap, navorsings-etiek, waarheid, rasionaliteit, subjektiwiteit en objektiwiteit. Kwantitatiewe en kwalitatiewe navorsingsbenaderings, navorsingsontwerpe en data-insamelingstegnieke. Verskeidenheid benaderings in kwalitatiewe navorsing, insluitend: gevallestudies, historiese navorsing, etnografiese en aksienavorsing. Basiese konsepte en beginsels van kwantitatiewe navorsing. Statistiese tegnieke in die onderwysnavorsingsproses. Opnamemetodologie en vraelysontwerp. Klassifikasie en grafiese voorstelling van data. Beskrywende metings. Statistiese inferensie. Dataverwerkingsprosedures. Parametriese versus nieparametriese toetse. Enkele toetsstatistiek (bv. F-toetse, en T–toetse). |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme |
BEdHons Algemeen
BEdHons Assessering en Kwaliteitsversekering in Onderwys en Opleiding BEdHons Fisiese wetenskappe-onderwys BEdHons Leerondersteuning BEdHons Lewenswetenskappe-onderwys BEdHons Onderwysbestuur, -reg en -beleid BEdHons Onderwyser Opvoeding en Professionele Ontwikkeling BEdHons Opvoedkundige Sielkunde BEdHons Rekenaargeïntegreerde Onderwys BEdHons Tegnologie-onderwys BEdHons Wiskundeonderwys |
Onderrigtaal | Aparte klasse vir Engels en Afrikaans |
Akademiese organisasie | Opvoedkunde Dekaanskantoor |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App