Jaarboeke

Beroepsoriënteringspedagogiek 804


 
Modulekode BOP 804
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Opvoedkunde
Module-inhoud Die beroepsbestuurproses: Teorie en toepassing. Fases van loopbaanontwikkeling. Kontemporêre vraagstukke in beroepsbestuur. Beroepsbestuur binne werksomgewings. Post-modernistiese benadering tot beroepsbestuur. Die praktyk van begeleiding en berading: Onderhoudvoering, implementering en interpretering van media, diagnosering, verwysing, verslagskrywing.
Modulekrediete 15.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Opvoedkundige Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences