Jaarboeke

Gewapendebetonontwerp 413


 
Modulekode SIN 413
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud Gedrag en ontwerp van balke, blaaie (solied, gerib en kofferblaaie, plat plate en plat blaaie), kolomme (slank kolomme en twee-assige buiging), voetstukke (eenvoudige en kombinasievoetstukke) en trappe. Inleiding tot die ontwerp van voorspanbetonbuigelemente.
Modulekrediete 8.00
Voorvereistes (SIN 324)
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Akademiese organisasie Siviele Ing
Aanbiedingstydperk Semester 1

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences