Jaarboeke

Uitgewerswese 220


 
Modulekode PUB 220
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie
Module-inhoud *Geslote - vereis departementele keuring. Die Visuele en Produksiedimensies van Uitgee. 'n Teoretiese posisionering van grafiese ontwerp, reproduksie en drukwerk binne die uitgeeproses. Die volgende onderwerpe word aangespreek in die teoretiese posisionering: die praktyk van grafiese ontwerp; die historiese ontwikkeling van die verhouding tussen innoverings op die gebied van reproduksie en drukwerk en grafiese ontwerpstyle; die gebruik van visuele elemente; die bestuursrol van die (werwingsredakteur). Gedurende die praktiese komponent word leerders blootgestel aan geselekteerde toepassings van DTP-sagteware en die praktiese aspekte van die produksiefase.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Kontaktyd 3 lesings per week, 3 praktiese sessies per week
Onderrigtaal Module word in Engels aangebied
Akademiese organisasie Inligtingkunde
Aanbiedingstydperk Semester 2

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences